1,900 Views· 03/26/23· Film
Tess Official Trailer (2017)
93
0
'Tess' is gegrond op die roman, 'Whiplash' deur Tracey Farren.
Wanneer Tess, 'n sekswerker swanger word, veg sy verbete om te keer dat haar verlede haar inhaal.
Met Christia Visser, Nse Ikpe-Etim, Brendon Daniels, Lee-ann van Rooi, Dann-Jacques Mouton, Quanita Adams. "Tess" reik 2017 by fliekteaters uit.
Show more
0 Comments